Innibos Parkering in jou “Mazda”

MAZDA-INNIBOS-CAMPAIGN-WEB-BANNERS_ROTATING-BANNER

Innibos Parkering in jou “Mazda”

Is dit nog jou droom om ‘n Mazda te ry……geen probleem!  Maak van jou motor ‘n Mazda en ons sal jou met ope arms verwelkom.

Enige Mazda, splinternuut of klassiek, asook enige ander voertuig opgemaak soos ‘n Mazda is welkom.

Plakkers en idees is by Mazda Nelspruit beskikbaar.

Parkering by Lowveld High of Nelspruit Primary is gratis.

Pendeldiens tussen parkeer area en die feesterrein vir ‘Mazda’ eienaars.  Fist come fist served.

 

Share the Post